Awesome outdoor Shower Experience with a great view in the honeymoon suite. Beautiful clean modern rustic furniture. Soweto room is still my favourite. Boklewe, bosveld en mooi uitsig. Trou sommer weer. Baie lekker gewees 

Ingrid Nel
     

 Ons verblyf saam met my Ouers en Kinders was so lekker die naweek by julle, die decor is pragtig en met baie sorg saamgesit sowel as die mooi uitgelegde tuine, Jozanne se opgewekte persoonlikheid weerspieël daarin. Hans se handgemaakte meubels was 'n groot bederf. Dit was voorwaar 'n lekker ervaring. Dankie vir jul gasvryheid en dat julle ons so welkom laat voel het. Dankie Louise vir jou hulp met die bespreking en jou vriendelikheid, jy is voorwaar 'n aanwins vir Oude Hout. 

Elize Smith du Plessis
     

 Is jy opsoek na klas en styl uit die boonste rakke....... Moet nie verder soek nie. Oude Hout Mountain Lodge is die beste!!!! Die gasvrou, Jozanne, sal al jou wildste drome oortref en haar persoonlikheid en diens is verslawend!! Jozanne, jy mag maar trots wees op wat jy bereik het!! Goed, beter, Oude Hout Mountain Lodge!!! 

Jean-Marie Steenkamp